’n Unieke dag van Afrikaanse musiek, goeie wyn, lekker kos en groot kuier-vibes in die hart van Wellington.
Die Wellington Wines Stasiefees is gebou rondom iets besonders: die geleentheid om per trein van Kaapstad na Wellington te reis en ’n hele dag van Afrikaanse musiek, wyn, kos en kuier te beleef. Die reis self word deel van die avontuur.
Lees die volledige storieMusiek, wyn, kos en groot Wellington-vibes.
Maak seker jy is deel van die Stasiefees-ervaring.
KOOP KAARTJIES →
Ná 'n dag vol musiek en Stasiefees hou ons die partytjie aan die gang. Saterdag aand is dit afterparty met Johan van der Merwe!
TOEGANG INGESLOTE BY FEES KAARTJIES →Met die ondersteuning van ons borge maak ons Stasiefees moontlik.
Het jy ‘n vraag, wil jy saamwerk of wil jy meer weet oor
Stasiefees? Ons hoor graag van jou.
