Belangrik: Treinkaartjie sluit nie toegang in nie
’n Treinkaartjie gee jou toegang tot die
Stasiefees Treinrit, maar
nie toegang tot die Stasiefees self nie.
🎟️
Jy benodig twee kaartjies:
’n Treinkaartjie én ’n Stasiefees-toegangskaartjie.
Koop jou toegangskaartjie