KONTAK
KONTAK
Los jou
merk!
Het jy ’n vraag, wil jy saamwerk of wil jy meer weet oor Stasiefees? Ons hoor graag van jou.
KOM ONS PRAAT
Ons is
hier vir jou.
Of jy nou ’n algemene navraag het, meer wil weet oor die fees, deel wil wees van Stasiefees of sommer net hallo wil sê — kontak ons gerus.
Ons sien daarna uit om van jou te hoor.
STUUR VIR ONS ’N BOODSKAP
Hoe kan ons help?
01
WAAR ONS IS
Vind ons in Wellington.
Stasiefees vind plaas by Wellington Wines.
STASIEFEES
Kom los jou spore!
Musiek, mense, wyn, kos en groot kuier-vibes. Ons sien jou by Wellington.
KRY JOU KAARTJIES →
