Stalletjies

STALLETJIES

STALLETJIES

STALLETJIE KEUSES

STALLETJIES
1 tot 15 (verblyf ingesluit) R4700 (6m x 6m)

KUNS & HANDWERK TENT 
A1 tot 14, (geen verblyf ingesluit) R2800 (4m x3m)

PAD STALLETJIES
1 to 20 (geen verblyf ingesluit) R1700

CRAFT JIN STALLETJIES
1 tot 2 (verblyf ingesluit) R7500

3 FASE KRAG BESKIKBAAR TEEN EKSTRA KOSTE

NB: Geen terugbetalings word gemaak nie. Dit is die koper se verantwoordelikheid om die staanplek / stalletjie aan iemand anders te verkoop indien hulle nie meer belangstel nie.


STASIEFEES 2027

Stalletjies

Meer inligting oor stalletjies sal binnekort beskikbaar gemaak word.

Hou hierdie blad dop vir aansoeke, pryse en verdere besonderhede.
STASIEFEES · VERKOPERS

Stalletjies & Fooie

Kies asseblief jou voorkeur stalletjie (onderhewig aan beskikbaarheid).

BESKIKBARE OPSIES

Beskikbare Stalletjies

KOS & EETGOED

Kosstalletjies

Vir verkopers wat kos of voedselprodukte aanbied.

GROOTTE 6m × 6m
STALLETJIEFOOI R2 500
Spesiale vereistes vir kosstalletjies

Kosstalletjieverkopers moet die nodige dokumentasie en sertifikate voorsien voordat die aansoek goedgekeur kan word.

  • Bewys van Openbare Aanspreeklikheidsversekering
  • Afskrif van ID / Maatskappyregistrasiesertifikaat
  • Voedselveiligheids- / Gesondheidsertifikaat
  • Beskrywing van die voedselvoorbereidingsmetode en toerusting
KUNS & HANDWERK

Kuns- & Handwerkstalletjies

Vir handgemaakte produkte, kuns, dekor en ander handwerkitems.

GROOTTE 4m × 3m
STALLETJIEFOOI R2 000

Verkopers moet hul eie tafels, gazebos, promosiemateriaal en baniere voorsien.

BELANGRIKE INLIGTING

Bepalings & Voorwaardes

01

Aansoek & goedkeuring

Alle aansoeke is onderhewig aan goedkeuring deur die Stasiefees-organiseerders.

02

Eie toerusting

Verkopers is verantwoordelik vir hul eie tafels, stoele, gazebos, verlengkoorde en uitstaltoerusting, tensy andersins skriftelik ooreengekom.

03

Verlies, diefstal & skade

Die organiseerders is nie verantwoordelik vir enige verlies, diefstal of skade aan verkoper-eiendom nie.

04

Skoonmaak & regulasies

Verkopers moet hul area skoon hou en voldoen aan alle toepaslike gesondheids-, veiligheids- en munisipale regulasies.

05

Handelstye & opstelling

Handelstye en opstel-/afbreektye sal gekommunikeer word sodra die aansoek goedgekeur is.

06

Stalletjiefooie

Stalletjiefooie moet ten volle betaal word om jou stalletjie te verseker.

07

Stalletjietoewysing

Stalletjietoewysing is na goeddunke van die feesorganiseerders en onderhewig aan beskikbare ruimte.

VERKLARING

Ek, die ondergetekende, verklaar hiermee dat die inligting in hierdie aansoek waar en korrek is. Ek stem in om die reëls, bepalings en regulasies van die Stasiefees na te kom.

Mandjie0
Daar is geen produkte nie.
Gaan voort met inkopies
0