R150,00 – R350,00Price range: R150,00 through R350,00
Kaartjie sluit jou toegang, asook wyn proe glas in. (Geen glase vir onder 18 jariges)
Volwassenes (18 – 64), Kinders (6-17), Pensionarisse (Bo 65)
Datum: March 20, 2027
Aanvangstyd: 10:00 SAST
Eindtyd: 17:00 SAST
Plek: Wellington Wines Production Facility
Telefoon: +27 83 626 1562
E-pos: info@stasiefees.co.za
VIP Treinkaartjie – Kaartjie sluit in: Treinreis na en van Wellington Toegang tot die fees VIP-sitplek Een bottel wyn Charcuterie-platter Eksklusiewe geskenkpak Privaat kroeg Privaat badkamers Wynproe Een kaartjie. ’n Volledige VIP-ervaring.
Rit vanaf enige stasie vanaf Kaapstad tot Wellington. Gewone sitplekke. Dit sluit ongelukkig nie jou toegangs kaartjie na die fees toe in nie.
Rit vanaf enige stasie vanaf Kaapstad tot Wellington. Sitplek in die Kroeg en Lounge trok Dit sluit ongelukkig nie jou toegangs kaartjie na die fees toe in nie.