Showing all 4 results
-

Stasie Fees Trein Kaartjies 2027- Bar Lounge
Rit vanaf enige stasie vanaf Kaapstad tot Wellington. Sitplek in die Kroeg en Lounge trok Dit sluit ongelukkig nie jou toegangs kaartjie na die fees toe in nie.
R750,00 Koop Kaartjie -

Stasie Fees Trein Kaartjies 2027- Standaard
Rit vanaf enige stasie vanaf Kaapstad tot Wellington. Gewone sitplekke. Dit sluit ongelukkig nie jou toegangs kaartjie na die fees toe in nie.
R650,00 Koop Kaartjie -

Stasie Fees VIP Kaartjies 2027
VIP Treinkaartjie – Kaartjie sluit in: Treinreis na en van Wellington Toegang tot die fees VIP-sitplek Een bottel wyn Charcuterie-platter Eksklusiewe geskenkpak Privaat kroeg Privaat badkamers Wynproe Een kaartjie. ’n Volledige VIP-ervaring.
R2500,00 Koop Kaartjie -

Stasie Fees Toegang – 2027
Kaartjie sluit jou toegang, asook wyn proe glas in. (Geen glase vir onder 18 jariges)
Price range: R150,00 through R350,00 Koop Kaartjie This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

